PLEASE NOTE AFRIKAANS TEXT FOLLOWS ENGLISH

The recently announced brand home for black-owned wine brands, which will be hosted in the Tasting Room and Cellar Complex at the Agricultural Research Council’s Nietvoorbij Campus in Stellenbosch, will be called The Wine Arc.

The name emphasizes the strong character and values of the SA Wine Industry Transformation Unit (SAWITU) and the wine brands that will be participating in this initiative.

The Wine Arc brand also demonstrates unity, strength, quality and consistency and brings together people of all cultures.

“The Wine Arc is a symbol of hope and revival for our wine brands, especially amidst the devastating global pandemic and numerous bans on alcohol sales in South Africa”, says Wendy Petersen, Operations Manager of SAWITU.

“The authenticity of the brand name was important to us”, says Petersen. “We wanted it to differentiate black-owned brands in the wine industry, unite them as a collective and enable them to build their own legacy based on their culture and background”.

“We also see The Wine Arc as a home of South Africa’s wine industry transformation and not only the home of black-owned brands”, says SAWITU board member, Khumbuzile Mosoma.

The Wine Arc is a vehicle to grow a strong business platform for the individual brands, give them greater access to markets and e-commerce facilities and to reach consumers in an attractive lifestyle setting. It is also a creative innovation hub for entrepreneurs and young winemakers to grow and become more sustainable.

“Good things take time, and although we are excited for the brands to move into The Wine Arc, we first have to make sure that everything is in place and works perfectly”, says Petersen. “We will open in time for the tourist season and look forward to welcome local and international guests to our beautiful new ‘home’”.

The Wine Arc – die wegspring van ‘n nuwe begin

Die bekendstelling van The Wine Arc op 11 November 2021 dui die wegspring van ‘n nuwe begin en groeimoontlikhede vir wynhandelsmerke in swart besit aan. Dertien handelsmerke, wat insluit Aslina Wyne, Bayede!, Cape Dreams Wyne, Carmen Stevens Wyne, Koni Wyne, La Ricmal, Libby’s Pride Wyne, M’Hudi Wyne, Paardenkloof Wyne, Ses’fikele Wyne, The Bridge of Hope Wyne, Tesselaarsdal Wyne en Thokozani Wyne sal aan die loodsprogram deelneem wat in Desember afskop.

In sy verwelkomingstoespraak het die voorsitter van die SA Wynindustrie Transformasie-eenheid (SAWITU), mnr Tshililo Ronald Ramabulana gesê dat dit die eerste stap is om wynhandelsmerke in swart besit in die wynbedryf te vestig.

Carmen Stevens, wat namens die deelnemende handelsmerke gepraat het, het genome dat The Wine Arc drie draaipunte in die industrie simboliseer. “Hierdie wynhandelsmerktuiste simboliseer die einde van meer as twee dekades in die Suid-Afrikaanse wynbedryf waar ons nie ‘n handelsmerktuiste van ons eie gehad het nie. Hierdie is ‘n kleinhandelspasie wat vriendelik en akkommoderend is en vooruitsigte van groei en geleenthede vir ons handelsmerke bied. Stevens het verder genome dat The Wine Arc die verlede, hede en die toekoms vir wynhandelsmerke in die land verteenwoordig.

Me Joyene Isaacs, voorsitter van die Landbounavorsingsraad (LNR) het genoem dat die ekonomiese ontwikkeling krities belangrik is end at almal anders en kreatief moet dink en ons hande moet vuil maak soos ons vorentoe beweeg, want die uitdagings waarmee ons op ‘n daaglikse basis gekonfronteer word, vereis dit van ons. “Die LNR het R12 biljoen se infrastruktuur en ons moet uitwerk hoe om dit tot voordeel van alle Suid-Afrikaners te gebruik. Kreatiewe vennootskappe soos die een met SAWITU voorsien die kreatiewe spasie vir mense om nader aan die LNR te beweeg”, sê Isaacs. In haar gelukwensing aan die wynhandelsmerke in swart besit, daag sy hulle uit om geensins verskonend te wees omdat hukke geld via The Wine Arc maak nie en het die SAWITU raad gekomplimenteer dat hulle hierdie kreatiewe platvorm vir wynhandelsmerke in swart besit, nie net in die Wes-kaap nie, maar regoor die land, geskep het.

In sy toespraak het Dr Ivan Meyer, Minister vir Landbou in die Wes-Kaap die belangrikheid van die vyf prioriteite wat hy sedert sy toetrede as landbouminister identifiseer het, genoem. Een daarvan is marktoegang en aangesien wyn een van die grootste uitvoerprodukte van Suid-Afrika is, het Dr Meyer na afloop van sy toespraak sy ondersteuning herbevestig deur ‘n voortsettingsooreenkoms vir die befondsing van die e-handel platform vir The Wine Arc te teken. “The Wine Arc skep optimism en waarde vir wynhandelsmerke in swart besit en ons samewerking maak dit ‘n werklikheid”, sê Dr Meyer.

In haar hoofrede het me Thoko Didiza, nasional Minister vir Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling erkenning gegee aan die voorlopers in die industrie wat kernrolle gespeel het in die transformasie van die wynbedryf. Een van hierdie voorlopers is Jabulani Ntshangase, ‘n pionier in die wynbedryf. Sy het me Wendy Petersen, Operasionele Bestruurder van SAWITU vir haar veerkragtigheid, kapasiteit om die aanslagte te weerstaan en haar volharding om op koers te bly, bedank. “Ons moet ‘n inklusiewe industrie bou, alhoewel ons die behoefte aan ondersteuning van handelsmerke in swart besit erken en daarom direk op hulle fokus. Ons moet egter beweeg tot totale inklusiewiteit binne die wynindustrie. Aan die einde van die dag, ten spyte daarvan of jy ‘n groot korporatiewe besigheid of slegs ‘n klein wynmakery het, gaan dit alles oor wyn!”

Didiza het die belangrikheid van samewerking met die provinsiale eeknieë in die regering beklemtoon sodat marktoegang op die Afrika continent en die res van die wêreld verhoog kan word en dat daar seker gemaak word dat Suid-Afrikaanse wyn die markte se aandag trek.

Die wwynhandelsmerke het deur ‘n tawwe proses op verskillende vlakke ondergaan, wat kommersieel, bemarking en ‘n tegniese 360 evaluasie om hulle gereedheid vir hierdie program te verseker. Tydens die tegniese evaluasie het die handelsmerke ‘n blinde wynproe met kompeterende handelsmerke in die mark ondergaan en het hoë punte behaal, wat die kwaliteit van die wyne wat op hierdie platvorm aangebied word, beklemtoon.

Malcolm Green, mede-eienaar van La Ricmal, het kommentaar gelewer op die uitstaand standard van The Wine Arc fasiliteit. “La Ricmal is geëerd om gekies te word as een van die dertien handelsmerke en dat ons geskienis maak in die Suid-Afrika. Dit het baie mense gekos om hierdie vir ons op te rig en daar is geen woorde wat ons dankbaarheid kan beskryf nie. Hierdie gaan nie oor rand en sent nie, dis gaan oor baie meer as dit, en ons is opreg dankbaar.”

Vir meer inligting oor The Wine Arc, volg ons op Facebook, Twitter en Instagram @thewinearc

Vir meer inligting oor SAWITU, besoek ons webwerf www.witu.co.za en volg ons op Facebook (@WITURSA), Twitter (@witu_sa) of LinkedIn (SA Wine Industry Transformation Unit).

×

 

Hello!

Click one of our contacts below to chat on WhatsApp

× How can we serve you ?